Users

Bio :
15 on Ring Road 1 is op ’n gedeelde plaasperseel in Vaal Marina geleë en bied slaapplek vir 6 gaste wat ’n rustige wegbreek soek. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die...
Bio :
"Ohana Fishermen Cabins bied 4x semi-selfsorg eenhede wat ±15m vanaf die rivier bank is, totale privaatheid, prefek vir enige visserman/-vrou wat wil wegbreek uit die geraas van die stad of elke dag lewe. ’n Stukkie Hemel waar jy jouself weer vind, waar jy die rustigheid van die natuur kan geniet...