Bio :
"Ohana Fishermen Cabins bied 4x semi-selfsorg eenhede wat ±15m vanaf die rivier bank is, totale privaatheid, prefek vir enige visserman/-vrou wat wil wegbreek uit die geraas van die stad of elke dag lewe. ’n Stukkie Hemel waar jy jouself weer vind, waar jy die rustigheid van die natuur kan geniet...
